Gerhard en Anske Trou

11 April 2020

Ouplaas Dorps Gastehuis

Langs die Moedergemeente - Kontak vir Magdalena Coetzee by 083 229 1581 vir besprekings.

Ebenezer Gastehuis

Naby die NG Suid Gemeente - Kontak vir Elmarie Mostert by 083 764 2292

Equistay Farm Retreat

Buite Ottosdal op die Delareyville pad - Kontak vir Elmarie Mostert by 083 764 2292

Ouplaas Plaas Gastehuis

Buite Ottosdal 12km op die Bospoortpad uit - Kontak vir Magdalena Coetzee by 083 229 1581 vir besprekings.

Ons nessie is reeds geveer, maar 'n geldjie sal ons baie waardeer!







Drag: Semi-Formeel
Kontant kroeg beskikbaar










NB!
Onthou asseblief om getalle volwassenes by u RSVP hier onder aan te bring.

Jul kan ons ook whatsapp of bel om te RSVP.

Jammer geen kinders.

RSVP voor of op 10 Maart 2020
  • Ottosdal, North West, South Africa
I BUILT MY SITE FOR FREE USING